Testimonials

Dankie vir die heerlike sessie en pragtige fotos!!!! Dit was gewis baie aangenaam om saam Chantel uit te gaan....hoogs aanbeveel!!!!!
I highly recommend Photoshoots Pretoria
Chantel was friendly nd professional, made us feel welcomed and comfortable. Will highly recommend her. During the shoot she gave the little one time to get use to her,she was on time, the quality of the pictures we received is amazing. Thank you for the wonderful photoshoot..cant wait for next shoot.
Beautiful Pictures By Someone Whoโ€™s Good At What She Does,Thank You Very Much ,you are the Best Chantel
Chantel was so professional , During the shoot she made us feel at home and made everything so easy .Thank you.
Baie dankie vir die stunning fotos! Ons almal is baie tevrede en love die fotos!!! Baie goeie werk!!! Sal jou beslis weer gebruik.
Chantel was highly professional, early for appointment which is good. Early is on time and on time is late๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€ great quality photos was taken and I would recommend her strongly for anybody any occassion. I have already booked her for my Daughters Matric farewell photos aswell next year. Great work... Thank you once again๐Ÿ‘Œ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ˜€๐Ÿ˜˜๐Ÿ™๐Ÿ’
Duisende dankies Chantel. Ons fotos is stunning verby. Dankie ook vir jou geduld met die girls. Sien sommer klaar uit na ons volgende fotos
Maternity shoot was so much fun will definitely do my new born shoot with Chantell again
Professional and fun in one word. ..really enjoyed the shoot and Chantel makes you feel so comfortable. ..10/10
Vriendlike mense, baie goeie werk. Neem pragtige fotos en baie kreatief. ๐Ÿ™‚
Thank you for the great service and awesome photos, would definitely recommend Images and I photography for anyone for all occasions, very professional yet fun to work with.
Loved it. Chantel baie dankie dat jy my sussie se spesiale dag net jou beste gegee het. Fotos is asemrowend. Jy het extra moeite gedoen met n smile op jou gesig. Baie dankie vir die goeie kwaliteit werk met jou fotos. Baie dankie!!!! Gaan jou beslis weer gebruik vir al ons foto sessies
Baie dankie vir ons awesome fotos wat jy van ons troudag geneem het. Jy het ons spesiale dag meer spesiaal gemaak met die stunning fotos wat jy geneem het en al ons kosbare memory van ons groot dag vas gevang het. Ek kan met eerlikheid sรช dat jy n ongelooflike talent het en ek jou ten sterkste sal aanbeveel!!!!
Baie dankie vir my stunning fotos! Ek wou al lankal n boudoir shoot doen maar was te bang. Jy was baie profesioneel en jy weet hoe om n girl gemaklik te laat voel en sexy fotos is die resultaat! My man sal jou ewig dankbaar wees! Wonderlike ervaring! Kannie wag vir die volgende shoot nie!
Baie dankie dat jy uit jou pad gegaan het om ons dag so special te maak dankie vir die hare doen en dat jy my make up gedoen het, dan die belangrikste moet ons baie dankie sรช vir die pragtige fotos wat jy van ons speciale dag geneem het. Jyt 'n talent van Onse Vader gekry en jy neem pragtige fotos deur dit het jy ons dag vir ons special gemaak weereens baie dankie en ons het die pragtige fotos om ons te remind aan ons speciale dag
Baie dankie vir julle moeite en geduld met ons awesome familie fotos!!
Chantel, baie baie dankie vir d beautiful pics wat jy geneem het vir Skylar se verjaarsdag. Ons is so tevrede met hoe dit uitgekom het. Jys regtig awesome. Moet def nog 'n shoot reel.
Dankie baie dat julle ons spiรซle dag vir ons gevang sodat ons nooit ons dag kan vergeet nie. Dankie vir alles.
Thank you so much for capturing our perfect day you really are the most gifted person with these images. You are so gifted and made it even more special. You will remain in your hearts and minds and defiantly will be using you for all the special moments that come in the future. We are forever grateful. thank you so so much from Tammy and Steve
Dankie Chantel vir great en stunning fotos...ons het die colour shoot baie geniet en dit was groot fun vir die hele gesin... sal jou definitief aanbeveel vir al my vriende...
Baie dankie vir ons pragtige fotos oor die jare van troue, swangerskap, doop, baba, my 1ste Kersfees tot 1ste verjasrsdag. Jou fotos is puik!
Baie danki vi my fotos dit is stunning. K is bja happy met my boek my cd n my prints.
Wow!! Het die shoot so baie geniet!!! Was so gemaklik voor 'n kamera.. jy weet net hoe om met mens te werk!! Al jou geduld en tyd word vreeslik waardeer... jy dra verseker die klient se belange op die hart en plaas die klient voor jou eie belange! Amazing mens!! Fotos is ook beautiful!! Het al die feedback vreeslik geniet! Keep up the good work!!
Thank you Chantel for the stunning photos of my son's 2nd birthday!
Like jou werk dit is baie goed en mooi hoor heheh hoop jy kom ver jong